• Wen Met Deeguys

    Wen met Deeghuys en Skole Kook!

    Elke week is daar lekker pryse om te wen op Skole Kook 2019! Episode EEN se Deeghuys wenner is Annemarie Van Wyk!  Baie Geluk!  Hou ‘n ogie op die volgende Episodes in Week 14 Oktober, 11 November en 9 Desember en 3 gelukkige wenners kan weg stap met ‘n Deeghuys Geskenkbewys elk ter waarde van R1000. Die wenners van die Deeghuys Episodes 5, 9 en 13 sal direk gekontak word en op ons Deeghuys Facebook bladsy aangekondig word. Vul die onderstaande inskrywings vorm in en beantwoord die Skole Kook vrae. Vraag van Episode 1 Maandag 16 September: Watter Deeghuys Deeg het Hoërskool Bellville gebruik vir hul spesery-skerwe? Antwoord:  Filo Deeg…

  • Deeghuys Lucky Draw Competition October

    Win With Deeghuys This Month!

    Every month Deeghuys is doing a Lucky Draw and one lucky person will win a Deeghuys Hamper filled with Meat – and Deeghuys products to the value of R2000! All you have to do is purchase any Deeghuys products to the value of R500 or more and you will be automatically entered. We will do one lucky draw at the end of each month! Winners will be emailed and announced on our Facebook page! Find your closest store and Pop in! Terms and Conditions