Elke week is daar lekker pryse om te wen op Skole Kook 2019!
Hou ‘n ogie op die volgende Episodes in Week 14 Oktober, 11 November en 2 Desember en 3 gelukkige wenners kan weg stap met ‘n Deeghuys Geskenkbewys elk ter waarde van R1000. Die wenners van die Deeghuys Episodes 5, 9 en 12 sal direk gekontak word en op ons Deeghuys Facebook bladsy aangekondig word.
Vul die onderstaande inskrywings vorm in en beantwoord die Skole Kook vrae.
Vraag van Episode 1 Maandag 16 September: Watter Deeghuys Deeg het Hoërskool Bellville gebruik vir hul spesery-skerwe?
Antwoord: Filo Deeg
Vraag van Episode 5 Maandag 14 Oktober: Watter Deeg van Deeghuys het albei skole gebruik om hul deegbakkie te maak?
Antwoord: Skilferkors
Vraag van Episode 9 Maandag 11 November: Watter span, van watter skool, het deeglepeltjies gemaak van Deeghuys se skilferkors deeg?
Antwoord: Die Tru-Cape Span van Fichardtpark, Bloemfontein
Vraag van Episode 12 Maandag 02 Desember: Watter Deeghuys Deeg is gebruik om die Mille Feuille te maak?
Antwoord: Skilferkors Deeg